Mariette Hartley

Mariette Hartley
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Mary Loretta Hartley
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mariette Hartley (gebore 21 Junie 1940) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Ride the High Country (1962), Marnie (1964), en Encino Man (1992), en in die televisiereeks The Incredible Hulk (1978).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy